Bob Brier

Robert Brier
Gebore13 Desember 1943
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepEgiptoloog, Paleontoloog, skrywer

Robert Brier (Engels:ˈ|b|r|aɪ|.|ər; gebore op 13 Desember 1943) is 'n Amerikaanse egiptoloog wat spesialiseer in paleontologie. Hy was 'n Senior navorsingsgenoot by die Long Island Universiteit/LIU Post, en het navorsing gedoen op, en werke gepubliseer oor, mummies en die mummifikasie-proses en het ook in baie Discovery Civilization, TLC Network en National Geographic dokumentêre programme verskyn met die primêre fokus op Antieke Egipte.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search